Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Widget HTML #1

(Download) "Veldgids tot Bome van Suider-Afrika" by Braam van Wyk * Book PDF Kindle ePub Free

Veldgids tot Bome van Suider-Afrika

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Veldgids tot Bome van Suider-Afrika
  • Author : Braam van Wyk
  • Release Date : January 26, 2013
  • Genre: Nature,Books,Science & Nature,Lifestyle & Home,Pets,
  • Pages : * pages
  • Size : 94167 KB

Description

Hierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe. Volledig bygewerkte teks (insluitend bykomende spesie-inskrywings) en verspreidingskaarte, talle nuwe foto’s en ’n nuwe seksie van 87 bladsye met foto’s van die hele boom maak dié gewilde gids nog meer noodsaaklik in die veld.

Suider-Afrika het ’n ryk verskeidenheid bome, met sowat 2 100 inheemse en meer as 100 genaturaliseerde uitheemse spesies. Veldgids tot Bome van Suider-Afrika beskryf en illustreer meer as 1 000 hiervan, met die klem op die algemeenste bome en dié wat waarskynlik die meeste teëgekom word. Spesies is op grond van maklik waarneembare blaar- en stingelkenmerke logies in 43 groepe gerangskik, elke inskrywing met volkleurfoto’s van die diagnostiese dele van die plant. Praktiese gebruike van die plante word ook genoem.


PDF Books Download "Veldgids tot Bome van Suider-Afrika" Online ePub Kindle